# UK prime minister Keir Starmer says his government will fight to secure an economic partnership with the US, while also working to lower trade barriers with key partners around the world. This follows US president Donald Trump’s sweeping global tariffs. Starmer says the UK will only strike a deal with America if it’s in […]
# Cricket: Cricket South Africa has awarded 18 national contracts and two hybrid contracts for the 2025/2026 season. Fast bowlers Lions’ Kwena Maphaka and Titans’ Lizaad Williams and Warriors all-rounder Senuran Muthusamy have been awarded national contracts for the first time. David Miller and Rassie van der Dussen are on hybrid contracts and will participate […]
# AfriForum het ‘n regsbrief aan Eskom gestuur, waarin hulle duidelikheid oor die regulasies wat die registrasie van kleinmaat ingeboude kragopwekkers onder 100 kilowatt vereis. Deidré Steffens van AfriForum bevraagteken die regsgrondslag vir Eskom se afdwinging van hierdie vereiste en moontlike strawwe vir nie-nakoming. Sy sê die organisasie versoek ‘n antwoord teen 18 April, en […]
# AfriForum has sent a legal letter to Eskom, seeking clarity on the regulations mandating the registration of small-scale embedded generators under 100 kilowatts. AfriForum’s Deidré Steffens questions the legal basis for Eskom’s enforcement of this requirement and potential penalties for non-compliance. She says the organisation requests a response by 18 April, reserving the right […]
# Die Inkatha Vryheidsparty het sy onafhanklikheid binne die regering van nasionale eenheid beklemtoon. IVP leier Velenkosini Hlabisa, het in gesprek met die media, beklemtoon die party is in die RNE vir Suid-Afrikaners. Hlabisa het gesê dit is jammer dat die ANC en die DA optree asof net hulle die oplossing vir Suid-Afrika se uitdagings […]
# The Inkatha Freedom Party asserts its autonomy within the government of national unity. Addressing the media, IFP leader Velenkosini Hlabisa emphasised, the party is in the GNU for South Africans. Hlabisa said it is unfortunate that the two parties act like only them have a solution to South African challenges. He underscored the party’s […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê ten spyte van doodsdreigemente gaan hy voort om die Onafhanklike Ontwikkelingstrust in sy regmatige plek te herstel. Hy het Sondag inligting verskaf oor PwC se ondersoek na die suurstofaanleg-tender van 800-miljoen-rand by die trust. Van die drie maatskappye by die transaksie betrokke, is twee […]
# Meer as 50 lande het na die Withuis uitgereik om te onderhandel nadat president Donald Trump wêreldwyd handelstariewe ingestel het. Dit is volgens die direkteur van Amerika se Nasionale Ekonomiese Raad, Kevin Hassett. Trump se algemene tien-persent-belasting op invoerprodukte is nou van krag en hierdie week volg nog hoër tariewe vir talle lande, insluitend […]
# Gholf: Mimi Rhodes van Engeland het die Johannesburgse Vroue-Ope by die Modderfontein-gholfklub met een hou gewen en haar tweede agtereenvolgende Europese Toer-titel vir Vroue opgeraap. Die 23-jarige speler het ʼn ronde van twee onder 71 behaal om op 14 onder eerste op die voorlopersbord te eindig. Die Suid-Afrikaner, Casandra Alexander, het in die laaste […]