# Die minister van Water en Sanitasie, besoek vandag die Bloemhofdam om skade aan die infrastruktuur te evalueer ná stroomaf-ontruimings weens vloede. Die woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die dam, tans op 111,07-persent, laat meer as twee-duisend kubieke meter per sekonde vry om die swaar invloei vanaf die Vaaldam, wat op 115,57-persent staan, te bestuur. Sy […]
# Water and Sanitation Minister Pemmy Majodina will visit Bloemhof Dam today to assess infrastructure following evacuations downstream due to flooding. Spokesperson Wisane Mavasa says the dam, now at 111.07-percent, is releasing over two-thousand-cubic metres per second to manage heavy inflows from the Vaal Dam, which sits at 115.57-percent. She says five sluice gates remain […]
# Krieket: Die veteraan-kolwer Mahendra Singh Dhoni sal Chennai Super Kings die res van die Indiese Premierliga aanvoer nadat Ruturay Gaikwad moes onttrek weens ‘n besering. ‘n MRI-skandering het bevestig hy het sy elmboog gebreek. Die 43-jarige Dhoni was van 2008 tot verlede jaar kaptein van Chennai voor hy aan Gaikwad oorgegee het.
# Cricket: Veteran batter Mahendra Singh Dhoni will lead Chennai Super Kings for the remainder of the Indian Premier League season after an injury ruled out Ruturaj Gaikwad. An MRI confirmed that Gaikwad has an elbow fracture. The 43-year old Dhoni led Chennai from 2008 until 2024, when he handed the captaincy to Gaikwad.
# ActionSA het burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya se stadsrede verwelkom, wat die sterk vordering uiteengesit het wat onder die koalisie gemaak is. Hoogtepunte sluit in ‘n volledig befondsde begroting, 2,8-miljard-rand in beraamde reserwes, en ‘n vermindering van Eskom se skuld met een-miljard-rand. Michael Beaumont van ActionSA sê ekonomiese herlewing, SMME-ondersteuning en infrastruktuur-opgraderings is aan […]
# ActionSA has welcomed Tshwane mayor Nasiphi Moya State of the City Address which outlined strong strides made under coalition. Highlights include a fully funded budget, 2.8-billion-rand in projected reserves, and a one-billion-rand reduction in Eskom debt. ActionSA’s Michael Beaumont says economic revitalisation, SMME support, and infrastructure upgrades are underway. He says with over one-thousand-200 […]
# Die Wall Street-bank, Goldman Sachs, waarsku die Amerikaanse ekonomie kan steeds in ʼn resessie verval, selfs nadat president Donald Trump tariewe op spesifieke lande vir 90 dae opgehef het. Tydens die opheffing sal ʼn universele tarief van tien-persent geld, maar Trump het tariewe vir China tot 125-persent verhoog. Goldman Sachs se ekonome voorspel die […]
# Die Congress of the People sê hy weier om ’n toeskouer te wees terwyl die regering van nasionale eenheid gevaar loop om in grondwetlike chaos te verval. Die ANC oorweeg volgens berigte om die koalisieregering opnuut saam te stel nadat die DA verlede week in die Parlement teen die fiskale beleidsraamwerk gestem het. COPE […]
# Gholf: Die 32ste Suid-Afrikaanse Vroue Ope, die laaste toernooi in vanjaar se Sonskyn Vrouetoer, begin vandag by die Erinvale Country and Golf Estate in die Wes-Kaap. Suid-Afrikaners soos Casandra Alexander, Kaiyuree Moodley en Danielle du Toit is deel van die sterk groep wat deelneem. Die prysgeld is sowat 7,1-miljoen-rand. Moodley, wat die Sonskyn Vrouetoer […]