# Die Brasiliaanse president, Luiz Inacio Lula da Silva, beskuldig Israel van volksmoord met voorbedagte rade in Gaza. Hy het tydens ‘n gesamentlike nuuskonferensie met die Franse president Emmanuel Macron in Parys gesê dit wat in die besette Palestynse gebied gebeur, is nie ‘n oorlog nie. Hy noem dit ‘n volksmoord wat deur ‘n hoogs […]
# Brazilian president Luiz Inacio Lula da Silva accused Israel of carrying out premeditated genocide in the occupied Palestinian territory of Gaza. At a joint media conference in Paris with French president Emmanuel Macron he said what is happening in Gaza is not a war. He said it’s genocide being carried out by a highly […]
# Die DA in Johannesburg het die burgemeester, Dada Morero, se nuwe ‘bomb squad’-diensleweringspan ‘n publisiteitsfoefie genoem. Die DA-koukusleier, Belinda Kayser-Echeozonjoku, sê dit lyk asof die inisiatief ANC-kaders bevoordeel en nie die inwoners nie. Kayser-Echeozonjoku bevraagteken die grondwetlikheid daarvan en vra vir oorsig en verantwoordbaarheid. Sy het bevestig ‘n mosie van wantroue sal voor die […]
# The DA in Johannesburg has slammed mayor Dada Morero’s newly announced bomb squad service delivery team as a public relations stunt. DA caucus leader Belinda Kayser-Echeozonjoku says the initiative appears to benefit ANC cadres rather than residents. Kayser-Echeozonjoku questions its constitutionality, calling for oversight and accountability. She confirms that a motion of no confidence […]
# Krieket: Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport sê Kagiso Rabada se skorsing van een maand vroeër vanjaar was nadat hy positief getoets het vir kokaïen. Die Protea-snelbouler het in April teruggekeer van die Indiese Premierliga by Gujarat Titans en onthul hy het nie ʼn dwelmtoets geslaag nie. Die instituut sê Rabada is in Januarie getoets […]
# Die Amerikaanse Kongres-begrotingskantoor sê president Donald Trump se Belasting- en Bestedingswetsontwerp sal oor die volgende dekade 42,73-duisend-miljard-rand by die federale regering se skuld voeg. Die wetsontwerp wat aansienlike belastingverligting en groter besteding op verdediging bevat, is verlede maand deur die Huis van Verteenwoordigers goedgekeur en word tans in die Senaat oorweeg. Die Republikeinse Huis […]
# President Cyril Ramaphosa het sy hartseer uitgespreek na die dood van die bekende fotograaf, kulturele aktivis en jazz-promotor, Rashid Lombard. Die 74-jarige Lombard is gister in Kaapstad dood. Hy het in 1997 ʼn maatskappy gestig wat geleenthede bestuur en in 2000 gelei het tot die ikoniese Kaapstad Internasionale Jazz-fees. Lombard het in 2014 die […]
# Cricket: The South African Institute for Drug-Free Sport says Kagiso Rabada’s one-month ban earlier this year was due to testing positive for cocaine. The Proteas fast bowler returned home from his Indian Premier League stint with Gujarat Titans in April and revealed he had failed a drug test. SAIDS says Rabada had been tested in […]
# The US non-partisan Congressional Budget Office says president Donald Trump’s tax and spending bill will add 42.73-trillion-rand to the federal government’s debt over the next decade. The bill, which includes significant tax breaks and increased defence spending, was passed by the House of Representatives last month and is now under consideration in the Senate. […]