# Federal Bureau of Investigation agents have raided the Maryland home of former national security advisor to Donald Trump, John Bolton, on Friday, as part of a national security investigation into classified records. The probe focuses on possible leaks to the media. The FBI confirmed court-authorised activity but said there was no public threat. It’s […]
# Altesaam 27 lande het ‘n gesamentlike verklaring onderteken waarin hulle Israel versoek om sy verbod op onafhanklike buitelandse mediatoegang in Gaza te beëindig. Internasionale joernaliste is deur Israel verbied om die Gazastrook onafhanklik binne te gaan, terwyl ten minste 192 joernaliste en mediawerkers sedert die begin van die oorlog dood is. Lande soos Frankryk, […]
# Rugby: Die losvoorspeler, Jean-Luc du Preez, sê hy sien uit daarna om alles uit te haal wanneer hy môre die eerste keer in sewe jaar in die Springbokke se opdrafspan is in die Rugbykampioenskap-kragmeting met Australië in Kaapstad. Die 30-jarige Du Preez staan in vir die beseerde kaptein, Siya Kolisi, en vorm die lostrio […]
# Die Wes-Kaapse regering gebruik alle beskikbare bronne en werk nóú saam met nasionale owerhede om die provinsie se landbousektor teen dieresiektes te beskerm. Die LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, waarsku uitbrekings van siektes soos Afrika-varkgriep, hondsdolheid en voëlgriep kan plase, werksgeleenthede en voedselsekerheid bedreig. Meyer doen ʼn beroep op boere, […]
# Die ANC se nasionale uitvoerende komitee in die Vrystaat het besluit om minstens sewe burgemeesters, speakers en hoofswepe van munisipaliteite wat swak presteer, te verwyder. Die munisipaliteite is Mafube, Moqhaka, Letsemeng, Nketoana, Nala, Masilonyana en Lejweleputswa. Die ANC se provinsiale sekretaris, Polediso Motsoeneng, sê die NUK se besluit het te doen met swak leierskap […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Gesondheid se voorsitter, Sibongiseni Dhlomo, sê Suid-Afrika se kommer oor onwettige buitelanders kan nie geïgnoreer word nie. Organisasies soos Operasie Dudula en March to March het veral in Gauteng en KwaZulu-Natal, buitelanders wat volgens hulle onwettig is, uit staatsgesondheidsentrums verwyder. Dhlomo sê mense sonder dokumentasie is nie noodwendig onwettig in […]
# Build One South Africa sê hy sal dit slegs oorweeg om by die regering van nasionale eenheid aan te sluit indien streng voorwaardes nagekom word. Hulle eis ‘n duidelike regeringsplan wat fokus op ekonomiese groei, werkskepping, die bekamping van misdaad en korrupsie, onderwyshervorming en etiese leierskap. Partyleier Mmusi Maimane dring ook aan op ‘n […]
# The regering van die Wes-Kaap gebruik alle beskikbare hulpbronne en werk nou saam met die nasionale owerhede om die provinsie se landbousektor teen dieresiektes te beskerm. Die LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling, en Toerisme, Ivan Meyer, waarsku dat uitbrekings soos Afrika-varkgriep, hondsdolheid en voëlgriep ‘n bedreiging inhou vir plase, werkgeleenthede en voedselsekerheid. Meyer doen […]
# Parliament’s portfolio committee on Health chairperson, doctor Sibongiseni Dhlomo, says South Africans’ concerns about undocumented foreigners cannot be ignored. Organisations such as Operation Dudula and March to March have been removing foreigners, said to be undocumented, from public healthcare centres, specifically in Gauteng and KwaZulu-Natal. Dhlomo says the lack of documentation does not always […]