# Rise Mzansi het kommer uitgespreek oor die toename in geweldsmisdaad in die land. Dit volg na noodlottige skietvoorvalle in Kaapstad en Mpumalanga, die dood van ‘n leerling na ‘n mesaanval in Gauteng, en die ontdekking van vyf liggame met skietwonde by ‘n myn in Noordwes. Makashule Gana van Rise Mzansi vra vir strenger optrede […]
# The DA says Gauteng Government Departments owe municipalities over 1.8-billion-rand, worsening service delivery. The DA’s Ruhan Robinson says municipalities are unable to pay Eskom and Rand Water, leaving residents with power cuts, dry taps, pothole-ridden roads, poor sanitation, and irregular refuse removal. Robinson is demanding urgent enforcement of financial accountability laws to ensure debts […]
# Sasol has applied to the National Energy Regulator of South Africa for an electricity trading licence. The move comes as Nersa finalises trading rules and Eskom challenges licences granted to domestic traders. Sasol CEO Simon Baloyi says the licence would give Sasol flexibility as both a major buyer and future investor in renewables. The […]
# Rise Mzansi has expressed concern over the rise in violent crime across the country. This comes after deadly shootings in Cape Town and Mpumalanga, the fatal stabbing of a learner in Gauteng, and the discovery of five bodies with gunshot wounds at a mine in North West. Rise Mzansi’s Makashule Gana calls for tougher […]
# Rugby: Die Springbok-stut, Asenathi Ntlabakanye, het positief getoets vir ʼn verbode middel en is gevolglik uitgelaat vir die komende toer na Nieu-Seeland. Die 26-jarige speler het positief getoets by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport. Ntlabakanye ontken dat hy ʼn oortreding begaan het. SA Rugby sê Ntlabakanye het op relevante mediese raad staatgemaak en wou […]
# President Volodymyr Zelensky van Oekraïne sê sy land sal nooit weer in die skande, wat Rusland ʼn skikking noem, gedwing word nie, en beklemtoon dat hulle net vrede nodig het. Hy het Sondag die land se 34ste Onafhanklikheidsdag gevier met ʼn toespraak op Kiev se sentrale plein. Rusland het op die vooraand van Onafhanklikheidsdag […]
# Eskom sê sy operasionele vordering spruit uit die opwekkingsherstelplan wat in Maart 2023 ingestel is. Hy voeg by dit word toegeskryf aan die toewyding van spanne wat daaraan werk om die nasionale netwerk te bestendig en te versterk. Die kragverskaffer het Sondag 100 agtereenvolgende dae sonder beurtkrag gevier. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê in die […]
# Die vakbond Numsa het vir die voertuigsektor ʼn loonooreenkoms vir die volgende drie jaar onderteken wat bo inflasie is. Dit dek 300-duisend werkers wat onder die bedingingsraad vir die motorbedryf val. In die eerste jaar ontvang werkers ʼn loonverhoging van ses-persent en in die tweede en derde jaar ʼn verhoging van vyf-persent. Numsa-woordvoerder, Phakamile […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky says his country will never again in history be forced into the shame that the Russians call a compromise, emphasising that what they need is just peace. He marked the country’s 34th Independence Day on Sunday with a speech in Kyiv’s central square. On the eve of Independence Day, Russia […]