# The ANC condemns ongoing violence in the e-hailing and taxi sectors, including the recent murder of e-hailing driver Mthokozisi Mvelase at Maponya Mall in Soweto in Gauteng. The party has called for urgent dialogue between stakeholders and stronger law enforcement to restore stability and protect lives. ANC secretary-general Fikile Mbalula warns that violence in […]
# Die Suid-Afrikaanse Toerismedienstevereniging sê die ontbinding van die Suid-Afrikaanse Toerismeraad ondermyn bestuur, bestendigheid en die bedryf se internasionale reputasie. Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, het die raad verlede week ná ʼn spesiale vergadering ontbind. Sy beweer ʼn onregmatige besluit is aanvaar, naamlik die uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe, se skorsing weens wangedrag. Die […]
# President Donald Trump van Amerika sê hy het met sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, gepraat sedert verlede week se ontmoeting by die Withuis met president Volodymyr Zelensky van Oekraïne en ander Europese leiers. Rusland het verlede week 574 hommeltuie en 40 missiele op Oekraïne afgevuur in een van die ergste aanvalle in weke. Oekraïne […]
# Krieket: Suid-Afrika se voormalige kaptein, Dane van Niekerk, het haar internasionale uittrede eers opsy geskuif en is beskikbaar vir ʼn plek in die Vroue-wêreldbeker. Die 32-jarige speler wat die nasionale span in Maart 2023 verlaat het, is ingesluit by ʼn Protea-oefengroep van 20. Van Niekerk sê sy het besef hoe baie sy dit mis […]
# The South African Tourism Services Association says the dissolution of the SA Tourism board undermines governance, stability, and the international reputation of our industry. Tourism Minister Patricia de Lille dissolved the board last week after a special meeting, where she claims an unlawful resolution was taken, specifically the suspension of CEO Nombulelo Guliwe for […]
# US president Donald Trump says he has spoken to his Russian counterpart, Vladimir Putin, since last week’s meeting with Ukrainian president Volodymyr Zelensky and other European leaders at the White House. Last week, Russia launched 574 drones and 40 missiles on Ukraine in one of the heaviest bombardments in weeks. Ukraine attacked Russian power […]
# Cricket: Former South African captain Dané van Niekerk has come out of international retirement and is in contention for a spot in the Women’s World Cup. The 32-year-old, who retired from national duty in March 2023, has been included in a 20-member Proteas training squad. Van Niekerk says time away has reminded her just […]
# Die DA sê Gautengse regeringsdepartemente skuld munisipaliteite meer as 1,8-miljard-rand, wat dienslewering verswak. Die DA-lid, Ruhan Robinson, sê munisipaliteite kan Eskom en Rand Water nie betaal nie, wat beteken inwoners worstel met kragonderbrekings, droë krane, slaggate in strate, swak sanitasie en ongereelde vullisverwydering. Robinson eis die dringende afdwinging van finansiële aanspreeklikheidswette om te verseker […]
# Sasol het by die Nasionale Energiereguleerder aansoek gedoen vir ‘n elektristeitshandelslisensie. Dit kom te midde van Nersa se finalisering van handelsreëls met Eskom wat lisensies betwis wat aan plaaslike handelaars toegestaan is. Die uitvoerende hoof van Sasol, Simon Baloyi, sê die lisensie sal aan Sasol plooibaarheid gee as beide ‘n groot aankoper en ook […]