# National Police commissioner Fannie Masemola has deployed a specialised team of investigators to probe the fatal drive-by shooting in Reiger Park, Ekurhuleni. The shooting claimed the lives of six people, while three others were injured on Saturday evening. Masemola, who visited the local police station on Sunday to receive an update on the situation […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Five German climbers died after being caught in an avalanche in Italy’s Dolomite mountains. Two others escaped unharmed. According to authorities, the mountaineers, travelling in separate groups, were scaling Cima Vertana in the Ortler Alps when the fast-moving snow hit. The bodies of two men and a woman were recovered on Saturday, while the […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het die spertyd vir skriftelike aansoeke oor die voorgestelde reëls vir die herwinning van koste vir Onafhanklike Oordragprojekte tot vandag uitgestel. Dit was oorspronklik 27 Oktober, maar die uitstel volg na ‘n versoek deur belanghebbendes vir meer tyd. Nersa sê die uitstel sal volledige insette toelaat om ‘n regulerende […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Departement van Justisie het ‘n landwye opsporingsveldtog begin om die begunstigdes van meer as 80-miljoen-rand se kinderonderhoud op te spoor. Minister Mmamoloko Kubayi het ‘n beroep op ouers gedoen om hul geld te eis aangesien fondse dikwels nie afgehaal word nie. Die departement wil betalings bespoedig deur dit direk in kinders se bankrekeninge […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The Justice Department has began a nationwide tracking campaign to locate beneficiaries of over 80-million-rand in unclaimed child maintenance funds. Minister Mmamoloko Kubayi has called on parents to claim their money as the funds are often left uncollected. The department seeks to speed up payments directly into children’s bank accounts, reducing delays and easing […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The National Energy Regulator of South Africa has extended the deadline for written submissions on the draft Cost Recovery Rules for Independent Transmission Projects to today. Originally set for 27 October, the extension follows stakeholder requests for more time. NERSA says the extension will allow comprehensive input to shape a regulatory framework that encourages […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Krieket: Pakistan se snelboulers het Suid-Afrika se kolwers Vrydagaand in Lahore almal uitgeboul vir 110 nadat die gashere die loot gewen en die Proteas ingestuur het om te kolf. Pakistan het hulle teiken bereik met 41 balle oor en nege paaltjies in die bank. Die skitterende aanvangskolwer Saim Ayub spog met ʼn onoorwonne 71 […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die VN se menseregtehoof het Amerikaanse militêre aanvalle veroordeel op skepe in die Karibiese Eilande en Stille Oseaan wat na bewering dwelms vervoer, en gesê die dodelike aanvalle oortree internasionale reg en kom neer op buitegeregtelike moord. Meer as 60 mense is volgens berigte sedert vroeg September in Amerikaanse aanvalle dood. Volker Türk het […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Vervoer het PRASA versoek om ‘n meganisme te skep vir geskilbeslegtings vir ondernemings na kommer oor wanbetaling deur hoofkontrakteurs wat klein besighede dwing om te sluit. Die komitee het die Oos-Rand-korridor besoek en die Daveyton-stasie, Brakpan-substasie en Germiston-brug inspekteer. Hulle wil binne drie weke ‘n verslag sien met oplossings […]