# Die Kabinet ondersoek tans moontlikhede om meer gereeld opnames te doen ten einde data-insameling oor indiensneming in die informele sektor te verbeter. Dit volg ná kommer oor hoe akkuraat die huidige arbeidsyfers is wat in die onlangse kwartaallikse arbeidsmagopname aangeteken is. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die feit dat daar nie […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sal die Gauteng-been van die Uitgebreide Openbare Werke-program se luistertoer in Johannesburg begin. Die toer gee gemeenskappe die geleentheid om hulle ondervindings te deel. Die ministerie sê dit sal help om die visie te hervorm van programme wat gemik is op lang-termyn sosio-ekonomiese bemagting. Daarbenewens […]
# Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson, will host the Gauteng leg of his Expanded Public Works Programme Listening Tour in Johannesburg. The tour gives communities a chance to share their experiences. The Ministry says that this will help shape a renewed vision for the programme focused on long-term socio-economic empowerment. In addition, the […]
# Rugby: Die Springbok-vroue het Kenia met 19-12 verslaan en hul tweede agtereenvolgende oorwinning by die Rugby Afrika-vrouebeker in Madagaskar. Die verdedigende kampioene wat Uganda met 62-7 verpletter het in hul eerste wedstryd, het drie drieë gedruk en twee verdoel. Suid-Afrika se laaste wedstryd van die toernooi is Sondag teen die gasvrou-nasie, Madagaskar. Die Bok-vroue […]
# Die EFF sê hy verwerp die verslag oor die fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle as ʼn projek wat Suid-Afrikaners onderwerp aan ʼn groot belastinglas, danksy die ANC. Die raamwerk is Woensdag in die Nasionale Vergadering aanvaar, byna vier maande nadat die eerste begroting in Februarie voorgelê is. Die EFF se tesourier-generaal, Omphile Maotwe, sê die […]
# Die DA sê die aanvaarding van die 2025 fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle skep geleentheid vir ware ekonomiese hervorming wat die regering verklein, en werk en groei skep. Altesaam 268 parlementslede het ten gunste van die aanvaarding gestem, 88 daarteen en twee het buite stemming gebly. Mark Burke van die DA sê hulle sal voortgaan […]
# President Donald Trump van Amerika het na twee dae se samesprekings in Londen ʼn handelsooreenkoms tussen Amerika en China aanvaar. Dit herstel ʼn ooreenkoms wat verlede maand in Genève bereik is, maar misluk het oor geskille oor Chinese skaars aardmineraal-uitvoere en Amerikaanse uitvoerbeheer. Trump het op Truth Social gesê die ooreenkoms sou Amerika in […]
# Rugby: The Springbok Women defeated Kenya 19-12 to record their second consecutive victory in the Rugby Africa Women’s Cup in Madagascar. The defending champions, who thrashed Uganda 62-7 in their tournament opener, scored three tries and managed two conversions. South Africa’s final match of the campaign is against the host nation, Madagascar, on Sunday. […]
# The EFF says it rejected the fiscal framework and revenue proposal report as a project, which would condemn South Africans to considerable tax burdens, courtesy of the ANC. The adoption of the framework in the National Assembly on Wednesday comes nearly four months after the first budget was tabled in February. The EFF’s Treasurer […]