# Israel se weermag het die liggaam van een gyselaar en die oorskot van ‘n ander in Gaza herwin. Die eerste minister se kantoor sê die liggaam is uitgeken as Ilan Weiss, met die oorskot van die ander nog onbekend. Weiss se vrou en dogter is tydens die Hamas-aanval in Oktober 2023 ontvoer en tydens […]
# Cape Town International Airport has recorded a nine-percent year-on-year rise in international two-way passengers in July, with over 219-thousand-500 processed. According to Cape Town Air Access, domestic traffic grew by eight-percent to more than 607-thousand passengers. George Airport saw 20-percent growth, handling over 74-thousand passengers. Western Cape air cargo volumes rose 36-percent year-on-year in […]
# Die Gauteng Provinsiale Wetgewer se Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid het sy kommer uitgespreek oor padblokkades deur die Metropolisie en Gauteng Verkeerspolisie wat al meer gebruik word vir inkomste-invordering eerder as misdaadvoorkoming. Tydens ‘n vergadering met premier Panyaza Lesufi en die provinsiale polisiekommissaris Tommy Mthombeni, het lede opgemerk dat baie operasies fokus op onbetaalde boetes in […]
# Die Kaapstad Internasionale Lughawe het ‘n styging van nege-persent op ‘n jaargrondslag vir internasionale tweerigtingpassasiers in Julie aangeteken, met meer as 219-duisend-500 wat verwerk is. Volgens Cape Town Air Access het binnelandse verkeer met agt-persent gegroei tot meer as 607-duisend passasiers. Die George-lughawe het ‘n groei van 20-persent ervaar en meer as 74-duisend passasiers […]
# Police minister, Firoz Cachalia, has requested a detailed report from national police commissioner Fannie Masemola on the political killings task team. This follows the return of 121 dockets to the team amid allegations raised by KwaZulu-Natal police commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi. Cachalia says the matter is of public interest and must be investigated thoroughly. Ministry […]
# Die minister van Polisie, Firoz Cachalia, het ‘n gedetailleerde verslag van die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola oor die taakspan vir politieke moorde aangevra. Dit volg na die terugbesorging van 121 dossiers aan die span te midde van bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Cachalia sê die saak is van openbare belang en moet […]
# The Gauteng Provincial Legislature’s Portfolio Committee on Community Safety has raised concern that roadblocks conducted by Metro Police and Gauteng Traffic Police are increasingly used for revenue collection rather than crime prevention. During a meeting with premier Panyaza Lesufi and provincial police commissioner Tommy Mthombeni, members noted that many operations focus on unpaid fines […]
# AfriForum sê hy is sterk gekant teen Mzwanele Manyi van die MK-party se voorgestelde 22ste Wysigingswetontwerp op die Grondwet. Die privaatlid-wetsontwerp wil Artikel 25 van die Grondwet herskryf en herdefinieer hoe grond en natuurlike hulpbronne besit en bestuur word. Dit stel voor alle grond en natuurlike hulpbronne word gesamentlik deur die mense besit met […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê Gauteng sal binne ʼn maand sy eie taakspan kry om politieke moorde te ondersoek. Dit volg nadat 121 dossiere, wat van KwaZulu-Natal na Gauteng oorgeplaas is, weer teruggestuur word na KZN. Die IVP-lid Khethamabala Sithole en wyksraadslid Thabang Masemola is die afgelope maande in Gauteng vermoor. Masemola sê […]