# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Omsigtigheids-owerheid het Absa met tien-miljoen-rand beboet omdat hy nie voldoen aan artikels van die Wet op die Finansiële Intelligensie-sentrum nie. ‘n Ondersoek het in 2022 bevind Absa het sommige hoë risiko-kliënte nie behoorlik nagegaan nie, insluitend mense met politieke bande. Die bank het ook nagelaat om duisende waarskuwings oor ongewone […]
# Wêreldleiers veroordeel Rusland se jongste lugaanvalle op Oekraïne waarin 12 mense in Kiev dood is. Frankryk se president, Emmanuel Macron, sê Russiese president Vladimir Putin moet ophou lieg dat hy vrede in Oekraïne wil hê. Die Britse eerste minister, Keir Starmer, sê die lugaanvalle is ʼn teken dat Moskou die aggressor is. Denemarke se […]
# Rugby: Die Springbok-heelagter Willie le Roux en flank, Marco van Staden, is terug in die Bulle-groep wat vanaand die verdedigende kampioene, Glasgow Warriors, in die Verenigde Rugbykampioenskap in Skotland takel. Le Roux, wat in Maart ʼn operasie ondergaan het, is op die bank terwyl Van Staden op nommer agt begin nadat hy verlede naweek […]
# Die IVP sê die DA kan nie in die regering van nasionale eenheid wees en die besluite wat dieselfde regering neem, teenstaan nie. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die voorgestelde BTW-verhoging van 0,5-persentasiepunte geskrap ná uitgebreide beraadslaging met politieke partye en deeglike oorweging van parlementêre komitees se aanbevelings. Die IVP se nasionale […]
# World leaders have condemned Russia’s latest airstrikes on Ukraine, which killed 12 people in Kyiv. France’s president, Emmanuel Macron, urged Russian president Vladimir Putin to stop lying about wanting peace in Ukraine. UK prime minister Keir Starmer says the airstrikes are a real reminder that Moscow is the aggressor in the war. Denmark’s Foreign […]
# Rugby: Springbok fullback Willie le Roux and flank Marco van Staden are back in the Bulls squad to face defending champions Glasgow Warriors in the United Rugby Championship in Scotland tonight. Le Roux, who underwent minor surgery in March, is on the bench, while Van Staden starts at number 8 after missing last weekend’s […]
# The IFP says the DA cannot be in the government of national unity and oppose the decisions proposed by the same government. Finance minister Enoch Godongwana has scrapped the proposed 0.5-percent value-added tax increase, following extensive consultations with political parties and careful consideration of the recommendations of the parliamentary committees. The IFP’s national spokesperson, […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad het dit duidelik gemaak dat voortgesette Covid-19-toelaag-betalings aan taxi-operateurs wettig is en sê streng geskiktheidskriteria word gevolg. Volgens die raad kwalifiseer slegs operateurs wat aan belastingwette voldoen en geldige bedryfslisensies het. Hulle het bewerings van onreëlmatige betalings verwerp en sê vertragings is dikwels te wyte aan lisensie-agterstande, nie wanbestuur nie. […]
# The South African National Taxi Council has clarified that continued Covid-19 relief fund payments to taxi operators are legitimate and follow strict eligibility criteria. According to the council, only tax-compliant operators with valid operating licenses qualify. They dismissed claims of irregular payments, stating delays are often due to license backlogs, not mismanagement. Santaco’s Rebecca […]