# Tennis: Die topgekeurde Jannik Sinner het sy vierde titel van die seisoen en sy 22ste loopbaan-kroon gebuit toe hy die Weense Ope in Oostenryk gewen het. Die Italianer was een stel agter, maar het ingehaal en die Duitser, Alexander Zverev, geklop. Die 24-jarige Sinner is die eerste man wat agt ATP-eindwedstryde in agtereenvolgende seisoene […]
# Franse polisie het twee verdagtes gearresteer in verband met die diefstal van kosbare juwele uit die Louvre se Apollo-galery in Parys. Agt stukke ter waarde van sowat 1,2-miljard-rand is verlede Sondag uit die wêreld se gewildste museum gesteel toe vier diewe helderoordag by die gebou ingebreek het. Volgens berigte is albei in hulle dertigs, […]
# Die Lugvaartowerheid het met ʼn ondersoek begin nadat ʼn ligte vliegtuig gister in die snoepie van Hoërskool Alberton in Ekurhuleni beland het. Die vlieënier en die instrukteur aan boord het volgens berigte geen beserings opgedoen nie. Die Gautengse Onderwysdepartement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die voorval sal nie skoolbedrywighede of die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen […]
# The government has released a series of Requests for Information to gather ideas and investment from the private sector for modernising and growing South Africa’s rail system. The request encompasses a range of areas, including fare collection systems, depot management, and the commercialisation of the Passenger Rail Agency of South Africa’s fibre network to […]
# Tennis: Top seed Jannik Sinner claimed his fourth title of the season and his 22nd career crown by winning the Vienna Open in Austria. The Italian came from a set down to beat Germany’s Alexander Zverev, 3-6, 6-3, 7-5. The 24-year-old became the first man to reach eight ATP finals in back-to-back seasons since […]
# French police have arrested two suspects in connection with the theft of priceless jewels from the Louvre’s Apollo Gallery in Paris. Eight precious pieces worth an estimated 1.2-billion-rand were taken from the world’s most-visited museum last Sunday, when four thieves wielding power tools broke into the building in broad daylight. According to reports, both suspects […]
# Aviation authorities have launched an investigation after a light aircraft crashed into a tuck shop at Hoërskool Alberton in Ekurhuleni on Sunday. The pilot and the instructor who were onboard the aircraft reportedly sustained no injuries. The Gauteng Department of Education’s spokesperson, Steve Mabona, says this incident will not disrupt schooling activities or the […]
# Die Jacob G. Zuma-stigting het kennis geneem van die hersirkulasie van ‘n ou fondsinsamelingsplakkaat vir president Zuma se regskoste. Die stigting se woordvoerder, Mzwanele Manyi, sê die stigting het geen fondsinsamelingsveldtogte van hierdie aard gemagtig nie. Hy het herhaal die stigting sal slegs reaksie lewer op die onlangse uitspraak teen die voormalige president om […]
# ‘n Senior publieke reg-professor Nomthandazo Ntlama-Makhanya aan die Fort Hare-universiteit is erken as een van Suid-Afrika se invloedrykste vroue en het die Mail & Guardian Power of Women-toekenning in die kategorie Reg en Geregtigheid gewen. Die universiteit sê die eerbewys is ‘n gepaste erkenning van Ntlama-Makhanya se dekade lange akademiese werk, mentorskap en diens […]