# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê streng sekerheids- en ondersteuningsmaatreëls word getref om die integriteit van die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen te verseker. Ongeveer 900-duisend kandidate sal na verwagting die NSS-eksamen, wat vandag begin, aflê. Gwarube sê openbare eksamensentrums waar onreëlmatighede herhaaldelik voorgekom het, sal permanent eksterne opsieners hê om integriteit te […]
# President Cyril Ramaphosa het die 2025-matriekklas alle sterkte toegewens met die begin van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen vandag en gesê dit is die leerders se oomblik om te skitter. Ongeveer 900-duisend kandidate gaan na verwagting die NSS-eksamen aflê, en onder hulle is 766-duisend voltydse leerders en 137-duisend deeltydse kandidate. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, […]
# Basic Education minister, Siviwe Gwarube, says rigorous security and support measures are in place to ensure the integrity of the 2025 National Senior Certificate examinations. Approximately 900-thousand candidates are expected to write the NSC exams, which begin today. Gwarube says public examination centres that have experienced repeated irregularities will have external invigilators permanently stationed […]
# President Cyril Ramaphosa has wished the 2025 matric class all the best as they begin the National Senior Certificate examinations today, saying this is a moment for the learners to shine. Approximately 900-thousand candidates are expected to write the NSC exams, and among them, 766-thousand are full-time learners and 137-thousand are part-time candidates. Ramaphosa’s […]
# Die Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg sal Vrydag uitspraak lewer oor die omstrede sakeman Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se borgtogaansoek. Matlala, wat sedert April in aanhouding is, staan tereg op aanklagte van poging tot moord, sameswering om moord te pleeg, geldwassery en regsverydeling. Die Staat staan borgtog teen en verwys na openbare gevaar en getuie-inmenging, terwyl […]
# Getuie A het aan die Madlanga-kommissie gesê die eenheid vir onopgeloste sake het probeer om beheer te neem van die Q-Tech ingenieur Armand Swart se moorddossier, ten spyte van voortdurende arrestasies. Hy het verwys na gespanne vergaderings met die hoof van die Gautengse misdaad-ondersoekdienste, Richard Shibiri, waar daar op moontlike omkopery gesinspeel is. Getuie […]
# Krieket: Die Protea-vroue speel vandag in Colombo, Sri Lanka, teen Pakistan in hul voorlaaste Wêreldbeker-groepswedstryd nadat hulle reeds vir die halfeindronde gekwalifiseer het. Daar is nie veel op die spel vir die teenstanders nie, want hulle is onderaan die punteleer met slegs twee punte na hulle vorige vyf wedstryde. Suid-Afrika het haar eerste wedstryd […]
# Twee van die Verenigde State se topgesante na die Midde-Ooste het Maandag met die Israeliese eerste minister Benjamin Netanyahu vergader nadat geweld oor die naweek gedreig het om die breekbare wapenstilstand in Gaza, wat deur die VSA bemiddel is, te vernietig. Die vergadering het plaasgevind nadat Israel die Kerem Shalom-grenspos na Gaza vir hulpversendings […]
# Witness A told the Madlanga Commission that the Cold Case Unit tried to take control of the Q-Tech Engineering engineer Armand Swart’s murder docket despite ongoing arrests. He described tense meetings with Gauteng crime investigation services head Richard Shibiri, where possible bribe offers were hinted at. Witness A also said a party invitation from […]