# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu’s office says it is reviewing a revised response from Hamas to a proposed ceasefire and hostage-release deal. This comes as Israeli air and ground strikes continued to pound the Gaza Strip. Hamas confirmed it had handed over a new proposal, but did not disclose its contents. Reuters reports a […]
# Rugby: New Bulls head coach Johan Ackermann says egos won’t be tolerated at Loftus, and each player will have to earn his place in the team. He promised his men they would always know where they stood with him. Ackermann wants a team that works hard, and also warns every player will have to […]
# Die Nasionale Vergadering het die 2025-2026 Toedelingswetsontwerp goedgekeur. Dit is ‘n deurslaggewende stap in die nasionale begrotingsproses. Die wetsontwerp gee die regering toestemming om openbare fondse vir verskeie departemente en dienste aan te wend. Altesaam 262 parlementslede het ten gunste van die wetsontwerp gestem en 90 daarteen, insluitend die EFF en die MK-party. Die […]
# Meer as 100 internasionale humanitêre organisasies waarsku dat massa-hongersnood in Gaza versprei. Volgens die Verenigde Nasies het Israelse magte meer as een-duisend Palestyne wat voedselhulp probeer kry, se dood veroorsaak sedert die VSA-Israel-gesteunde Gaza Humanitarian Foundation einde Mei met bedrywighede begin het. Die organisasies sê Palestyne is vasgevang in ‘n siklus van hoop en […]
# The National Assembly has approved the 2025-2026 Appropriations Bill, marking a critical stage in the national budget process. The bill is the law that gives the government permission to use public funds for various departments and services. It passed with 262 members of Parliament voting in favour and 90 against, including the EFF and […]
# More than 100 international humanitarian organisations have warned that mass starvation was spreading in Gaza. According to the United Nations, Israeli forces have killed over one-thousand Palestinians trying to get food aid, since the US-Israel-backed Gaza Humanitarian Foundation started operations in late May. The organisations say Palestinians are trapped in a cycle of hope […]
# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het voorlopige teen-stortingsheffings op bo-laai wasmasjiene ingestel na ‘n klagte van Defy Appliances. Die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie het bevind daar is aansienlike storting op markte in die Suider-Afrikaanse Doeane-unie. Heffings wissel van agt-persent tot 13-persent op Chinese invoere en tot 67,1-persent op eenhede uit Thailand. Die Inkomstediens sê die maatreëls […]
# Die DA doen ‘n beroep op die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, om die burgemeesterskomiteelid vir Vervoer, Kenny Kunene, af te dank. Die party sê Kunene se bande met vermeende moordenaars en sy gedrag plaas die stad se uitvoerende gesag in in ‘n slegte lig. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA dring daarop aan dat […]
# Netbal: Die Baba Proteas het hulle oog op ‘n top-drie posisie op die Onder-21-Jeug-Wêreldbekertoernooi in Gibraltar, Spanje, vanaf 19 tot 25 September. Die groep van 15 spelers sluit in kaptein Phophi Nematangari, Jade Atkins en Renezia Andrews. Suid-Afrika, wat die Afrika-kwalifisering onoorwonne afgesluit en ‘n reeks-oorwinning oor Jamaika behaal het, speel in groep D […]