# Cabinet has welcomed the commencement of hearings of the Madlanga Commission of Inquiry into criminality, political interference, and corruption in the criminal justice system. This commission is looking into KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi’s allegations and he is the first witness. In addition, minister in the Presidency, Khumbudzo Ntshavheni says Cabinet also welcomed the […]
# Cricket: South Africa and Pakistan’s women’s teams return to Lahore today for the second one-day match after the Proteas won the first encounter by eight wickets. The hostesses posted a competitive 255 for four, but Marizanne Kapp and Tazmin Brits both scored undefeated centuries to help the visitors easily reach the target. The final […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, sê sy vertrou die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid het pogings verskerp om bedrog en korrupsie binne die toelaestelsel uit te roei. Die agentskap het verskeie sekerheidsmaatreëls bygevoeg om te verseker dat alle regmatige begunstigdes hul finansiële toelae ontvang. Tolashe sê die Biometriese Aansluiting vir Begunstigdes is […]
# Social Development minister Sisisi Tolashe says she is confident that the South African Social Security Agency is intensifying efforts to root out fraud and corruption within the grant system. The agency has added several security measures to ensure all rightful beneficiaries receive their financial grant. Tolashe says the Beneficiary Biometric Enrollment is one of […]
# Vyf Weermaglede en twee ongedokumenteerde Zimbabwiërs sal vandag in Musina se Landdroshof in Limpopo verskyn op aanklag van die vermeende diefstal van ‘n besending onwettige sigarette naby die Limpopo-rivier. Skote is volgens berigte afgevuur, wat die smokkelaars gedwing het om die 24 kartonbokse te laat vaar. Ses bokse is later in ‘n tydelike militêre […]
# Atletiek: Die wêreldrekordhouer in die 400-meter, Wayde van Niekerk, en sy Suid-Afrikaanse landgenoot Sinesipho Dambile neem vanmiddag deel aan die halfeindronde van die 200-meter op die wêreldkampioenskap in Tokio, Japan. Van Niekerk, wat tydens verlede jaar se Olimpiese Spele in Parys na die korter wedloop oorgeskakel het, het tweede gekom in sy uitdun terwyl […]
# Die president van Rusland, Vladimir Putin, en Narendra Modi van Indië se vriendskap en gemoedelike verhouding is benadruk met ‘n telefoongesprek, ten spyte van druk deur Washington oor die groeiende bande tussen die twee lande. Die Amerikaanse president Donald Trump het hoër tariewe teen Indië gehef. Die land is ‘n belangrike aankoper van Russiese […]
# Die KwaZulu-Natalse polisie-kommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se besluit om die politieke moord-taakspan te ontbind, was irrasioneel en buitengewoon en is geneem sonder enige raadpleging. Mkhwanazi het aan die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria gesê die besluit het ernstige gevolge gehad, met 121 dossiere wat aan gewone speurders oorhandig […]
# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het voor die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria getuig dat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, ten volle betrokke is by kriminele sindikate. President Cyril Ramaphosa het Mchunu in Julie op onmiddelike verlof geplaas oor bewerings dat hy met sindikate saamwerk en by hoë profiel-ondersoeke inmeng. Mkhwanazi het […]