# Tennis: Jannik Sinner has been making changes to his game ahead of his first appearance since losing the US Open final to Carlos Alcaraz. The Italian failed to defend his title in New York this month after Alcaraz him in four sets and snatched back the world number one ranking. The four-time Grand Slam […]
# The Kremlin rejected the central arguments for U.S. President Donald Trump’s rhetorical U-turn on the war in Ukraine, as nationalists and political insiders reacted with a mixture of defiance and mockery. Trump yesterday said he believed Ukraine could retake all its land controlled by Russia and that Kyiv should act now with Moscow facing […]
# Die Nasionale Tesourie het bevestig dat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, die mediumtermyn-begroting op 12 November ter tafel sal lê. Dié begroting, wat tradisioneel in Oktober ter tafel gelê word, bied ‘n geleentheid vir die minister om hersienings aan te bring aan die nasionale begroting en addisionele geld toe te ken waar nodig. […]
# National Treasury has confirmed that Finance minister Enoch Godongwana will table the medium-term budget policy statement on November 12th. Traditionally tabled in October, the medium-term budget policy statement is an opportunity for the minister to make revisions to the national budget and allocate additional money where needed. Treasury says due to the lateness of the […]
# Atletiek: Botswana het ‘n openbare vakansiedag verklaar om die land se oorwinning in die mans 4×400-meter-aflos by die Wêreldatletiekkampioenskappe in Tokio te vier. President Duma Boko het die goue medalje ‘n “geskiedkundige Afrika”-oorwinning genoem en prys die span vir hul prestasie. Hy het aangekondig Maandag, 29 September, sal ‘n vakansiedag wees, ‘n dag voor […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het aan die Madlanga-kommissie gesê die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde was onwettig en skielik. Masemola sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu het nie vooraf kommer oor die eenheid uitgespreek nie en het nie sleutelbelanghebbendes, insluitende die Nasionale Vervolgingsgesag, geraadpleeg nie. Hy sê hy was met […]
# Die NAVO-lidland Pole sal nie aarsel om enige vliegtuie of hommeltuie wat sy lugruim skend en ‘n bedreiging inhou, neer te skiet nie, maar sal meer versigtig wees in situasies waar daar nie volle sekerheid is nie. Die eerste minister van Pole, Donald Tusk, het ‘n nuuskonferensie meegedeel hulle sal vlieënde voorwerpe afskiet as […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê hy en die adjunk- nasionale polisiekommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, het vasgesit oor ‘n plan om die taakspan vir politieke moorde onmiddellik te ontbind. Masemola het gister tydens die Madlanga-kommissie in Pretoria getuig Sibiya het ‘n voorstel vir die skielike ontbinding voorgelê, maar hy het dit verwerp. Hy […]
# Die Departement van Onderwys in Gauteng, sê skooltoelatings word gebaseer op huisadres en sibbe, en nie op burgerskap nie. In reasie op Operasie Dudula se veldtog in Soweto, moedig die departement skole aan veilig te bly en te sorg dat onderrig onverpoos voortgaan. Steve Mabona van die departement sê die provinsie vermeerdeer plasings vir […]