# Adjunkpresident Paul Mashatile sê doelbewuste stappe moet gedoen word om transformasie-fokusareas te bespoedig om die waardigheid van Afrika-mense te herstel. Hy het gister die geleentheidsrede gelewer tydens die Erfenisdagvieringe in Oudtshoorn, Wes-Kaap. Mashatile het die belangrikheid beklemtoon van die benutting van erfenis as ‘n fondament vir die bou van ‘n dinamiese, maatskaplik verteenwoordigende, tegnologies […]
# Deputy president Paul Mashatile has urged South Africans to engage in the national dialogue process, saying this is part of addressing the deeply ingrained social and economic difficulties the country faces. He delivered the keynote address at the main Heritage Day celebrations in Oudtshoorn, Western Cape, on Wednesday. This year’s theme is Reimagine Our Heritage […]
# Deputy president Paul Mashatile says deliberate steps must be taken to fast-track transformational imperatives, and address the urgent need to restore the dignity of the African people. He delivered the keynote address at the main Heritage Day celebrations in Oudtshoorn, Western Cape, on Wednesday. Mashatile has emphasised the importance of leveraging heritage as a foundation […]
# RISE Mzansi sê Suid-Afrika kan nie ‘n verenigde nasie bou terwyl hulle worstel met swak leierskap, georganiseerde misdaad, geslagsgeweld, honger, werkloosheid en mislukte munisipaliteite nie. RISE Mzansi-leier, Songezo Zibi, voer aan dat die nasie, ten spyte van die land se ryk diversiteit en erfenis, steeds ondermyn word deur ‘n swetterjoel krisisse. Zibi doen ‘n […]
# Die Kremlin het Amerikaanse president Donald Trump se argumente in sy ommeswaai oor die oorlog in Oekraïne verwerp, terwyl nasionaliste met ‘n mengsel van verset en bespotting reageer het. Trump sê hy glo Oekraïne kan al sy grond wat deur Rusland beheer word, terugneem. Hy meen Kiëf moet nou optree terwyl Moskou “groot” ekonomiese […]
# Die Activists and Citizens Forum sê getuienis deur KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, en die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het politieke inmenging in die polisie blootgelê. Voormalige polisieministers Nathi Mthetwa, Bheki Cele, en huidige Senzo Mchunu is geïmpliseer in verdoemende getuienis by die Madlanga-kommissie. Woordvoerder Dennis Bloem sê die onthullings bevestig jarelange kommer oor […]
# Tennis: Jannik Sinner het veranderings aan sy spel aangebring voor sy eerste verskyning sedert hy teen Carlos Alcaraz in die Amerikaanse Ope die spit afgebyt het. Die Italianer kon nie sy titel die maand in New York teen Alcaraz verdedig nie, wat hom in vier stelle geklop het om weer die wêreld se nommer […]
# The Activists and Citizens Forum says evidence by KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi and National Police Commissioner, Fannie Masemola, has laid bare political interference in the police. Former Police ministers Nathi Mthetwa, Bheki Cele, and current Senzo Mchunu were implicated in damning testimony at the Madlanga Commission. Spokesperson Dennis Bloem says the revelations confirm […]
# RISE Mzansi says South Africa cannot build a united nation while grappling with weak leadership, organised crime, gender-based violence, hunger, unemployment, and failing municipalities. RISE Mzansi leader, Songezo Zibi, argues that despite the country’s rich diversity and heritage, the nation remains undermined by a deepening polycrisis. Zibi calls for visionary leadership, accountability, tackling corruption, […]