# Tennis: The French fairytale for 22-year old world number 361 Lois Boisson continues after she beat six seed Mirra Andreeva 7-6, 6-3 yesterday to reach the semi-finals of the French Open. She faces second seed Coco Gauff in today’s first semi-final. In the other semi-final top-seed Aryna Sabalenka faces fifth seed Iga Swiatek. Poland’s […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê hy het vrede met Floyd Shivambu se herontplooiing na die Parlement deur die MK-party. Malema het buite die huis van die ontslape akteur Presley Chweneyagae na die kwessie verwys en gesê hy sal nie by Shivambu se sake inmeng nie. Dit volg na Shivambu as sekretaris-generaal verwyder is en […]
# EFF leader Julius Malema says he’s unshaken by Floyd Shivambu’s re-deployment to Parliament under the MK Party. Speaking outside the home of late actor Presley Chweneyagae, Malema dismissed the move, saying he won’t interfere in Shivambu’s business. This comes as Shivambu was demoted from secretary-general to member of Parliament. Malema said Parliament is now […]
# Die GOOD-party onthou die gevierde jazzfotograaf, Rashid Lombard, vir sy toewyding aan inklusiwiteit en ontwikkeling. Lombard word beskryf as ‘n kulturele ikoon. Hy is die stigter van die Kaapstad Internasionale Jazzfees. Die 74-jarige het gehelp om Kaapstad se wêreldprofiel te verhoog terwyl hy plaaslike geleenthede geskep het. As ontvanger van die Orde van Ikhamanga […]
# The GOOD Party has remembered celebrated jazz photographer, Rashid Lombard, for his commitment to inclusivity and development. Lombard has been described as a cultural icon and founder of the Cape Town International Jazz Festival. The 74-year-old helped elevate Cape Town’s global profile while creating local opportunities. A recipient of the Order of Ikhamanga in […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê hy wag vir ‘n inflasieverslag vanaf die Parlement se Staande Komitee oor Finansies en die Reserwebank voor hy standpunt sal inneem oor ‘n moontlike verandering aan Suid-Afrika se inflasieteiken-raamwerk. Die komitee en die Reserwebank hersien die huidige drie- tot ses persent-teiken, wat sedert 2000 onveranderd gebly het. […]
# Finance minister Enoch Godongwana says he’s waiting for an inflation report from the Parliamentary Standing Committee on Finance and the Reserve Bank before forming a view on possible changes to South Africa’s inflation-targeting framework. The committee and the Reserve bank is reviewing the current three- to six-percent target, unchanged since 2000. Reserve Bank Governor […]
# Die EFF sê hulle sal hul parlementêre verteenwoordiging gebruik om te verhoed dat die Nasionale Tesourie in die toekoms belasting sonder behoorlike demokratiese toesig instel. Dit volg nadat die Wes-Kaapse Hooggeregshof die party se aansoek teen die brandstofheffingverhoging met koste van die hand gewys het. Die verhoging van 16-sent per liter vir petrol en […]
# Gauteng se LUR vir Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile sê die regering benodig ‘n reeks maatreëls om voorsieningsbestuur en algemene finansiële bestuur in die provinsie om te keer. Hy het gister opnuut die provinsiale begroting vir die 2025/2026-boekjaar ingedien, met inkomste wat van 171,5-miljard-rand tot 172,3-miljard-rand gestyg het. Veranderinge moes aangebring word om […]