# Die organisasie teen belastingmisbruik, het die Hooggeregshof in Pretoria genader om veranderinge aan die Wet op Openbare Finansiële Bestuur aan te vra. Die organisasie sê die huidige wet het toegelaat dat mislukte leiers by instellings soos due Suid-Afrikaanse Lugdiens en die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, aanspreeklikheid vrygespring het. Stefanie Fick van OUTA sê […]
# ANC-lede wat genoem word in die Madlanga-kommissie van ondersoek na politieke inmenging in die regstelsel, sal voor die party se integriteitskomitee verskyn. Hulle sluit in die nasionale uitvoerende komiteelid en die minister van Polisie, Senzo Mchunu, wat betrek word by bewerings van inmenging in die polisie. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het […]
# Die vakbond NEHAWU hou vandag ‘n Provinsiale Dag van Aksie wat op die Departement van Gesondheid gerig is. Lede gaan ‘n memorandum van eise aan die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko oorhandig, te midde van uitdagings oor ondermeer korrupsie, wanadministrasie, vervalle infrastruktuur, vakante poste, kommer oor Beroepsgesondheid en -veiligheid, en vakbond-teistering. NEHAWU sê die […]
# Krieket: Die Vroue-Proteas begin vandag in Guwahati hul 50-boulbeurt Wêreldbeker-veldtog teen die viermalige kampioene, Engeland. Engeland is tans derde op die wêreldranglys vir die Eendagkompetisie na die verdedigende kampioene Australië en mede-gasvroue, Indië. Suid-Afrika is vyfde op die ranglys agter Nieu-Seeland. Die Proteas het die halfeindrondes in die laaste twee toernooie bereik en ook […]
# The National Education, Health and Allied Workers’ Union in Gauteng will hold a Provincial Day of Action today, targeting the Department of Health. Members will deliver a memorandum of demands to the Health MEC, Nomantu Nkomo-Ralehoko, amid challenges including corruption, maladministration, dilapidated infrastructure, vacant posts, Occupational Health and Safety concerns, and union bashing. NEHAWU […]
# Cricket: The Proteas Women start their 50-over World Cup campaign against four-time champion England in Guwahati today. England is currently third in the ODI world rankings behind defending champion Australia and co-hostess India, with South Africa in fifth place behind New Zealand. The Proteas’ reached the semifinals in the last two tournaments, as well […]
# The Organisation Undoing Tax Abuse has gone to the High Court in Pretoria, seeking changes to the Public Finance Management Act. The organisation states the current law has allowed failed leaders at institutions like South African Airways and the National Student Financial Aid Scheme to escape accountability. OUTA’s Stefanie Fick says this loophole protects […]
# ANC members named at the Madlanga commission of Inquiry into political interference in the justice system are set to appear before the party’s integrity committee. This includes national executive committee member and Police minister Senzo Mchunu, implicated in allegations of interfering in the police. Briefing the media on the outcomes of the national working […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê as die brug tussen burger en staat, is die uitdaging vir parlemente wêreldwyd om hoop in doelgerigtheid en belofte in aksie te verander. Sy het die geleentheidsrede gelewer by die G20 Parlementêre Speakers-beraad wat in Kaapstad gehou is. Kubayi sê wêreldwye solidariteit is ver […]