# Die MK-party se adjunkpresident, John Hlophe, het partyleier Jacob Zuma gevra om die party se senior bestuurstruktuur in die Parlement te ontbind. Hy beskuldig die leiers in ‘n brief dat hulle die hoofsweep Colleen Makhubela se gesag ondermyn en opruiende gedrag toelaat. Hlophe verwys veral na Zuma se dogter, Duduzile Zuma-Sambudla, en die party […]
# MK Party deputy president, John Hlophe, has requested party president Jacob Zuma to dissolve the party’s top management structure in Parliament. In his letter, Hlophe accuses the leadership of undermining chief whip Colleen Makhubele’s authority and allowing disruptive behaviour. Hlophe called out Zuma’s daughter Duduzile Zuma-Sambudla and party spokesperson Nhlamulo Ndhlela for unruly conduct […]
# Die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, sê politieke partye wat die departement se begroting verwerp, verwerp eintlik Suid-Afrikaners se begroting. Die DA en die EFF kritiseer haar leierskap, haar hantering van die SETA-raad aanstellings en kwessies met betrekking tot die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Nkabane het eise vir haar bedanking as vrouehaat […]
# Higher Education minister Nobuhle Nkabane says political parties rejecting the department’s budget is rejecting the budget for South Africans. The DA and EFF criticised her leadership and handling of SETA board appointments and National Student Financial Aid Scheme related issues. Nkabane dismissed calls for her resignation as misogynistic. Speaking in Cape Town, Nkabane revealed […]
# Die politieke ontleder, Bheki Mngomezulu, sê verdeeldheid binne die MK-party kan sy verkiesingsvooruitsigte benadeel. Dit volg op oproepe om die hoofsweep, Colleen Makhubele, te verwyder na beskuldigings van swak leierskap. Daarbenewens het die adjunkpresident, John Hlophe, die woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, uit die sweep-span verwyder weens faksiegevegte en oneerbiedige optrede teenoor senior partyleiers. Mngomezulu het […]
# Political analyst Bheki Mngomezulu says internal divisions within the MK Party could harm its electoral prospects. This follows calls for the removal of chief whip Colleen Makhubele, accused of poor leadership. In addition, deputy president John Hlophe removed spokesperson Nhlamulo Ndhlela from the whippery team for factionalism and disrespectful conduct towards senior MK Party […]
# Rugby: Die senter Jesse Kriel sal die Springbokke Saterdag of Loftus Versfeld teen Italië aanvoer en amptelik die 67ste kaptein word. Kriel is gekies omdat die gewone kaptein, Siya Kolisi, ‘n stywe Achilles-sening het, en daar is as voorsorgmaatreël besluit om hom uit die wedstryd te hou. Afrigter Rassie Erasmus sê Kriel sal die […]
# Elon Musk se jongste aanval op wat hy Donald Trump se “waansinnige bestedingswetsontwerp” noem, beïnvloed skynbaar die aandeelprys van Tesla. Die wetsontwerp is deur die Amerikaanse Senaat goedgekeur. Musk se jongste uitbarsting en Trump se reaksie het die bekgeveg tussen die voormalige bondgenote laat opvlam. Trump het gesê hy “kyk” na die moontlikheid om […]
# Rugby: Midfielder Jesse Kriel will officially become the 67th Springbok captain in the first Test against Italy at Loftus Versfeld on Saturday. He takes over from regular captain Siya Kolisi, who had a stiff Achilles, and it was decided to keep him out as a precaution. Coach Rassie Erasmus says Kriel would stay on […]