# Pous Franciskus se liggaam sal vandag in staatsie lê in die Sint Petrus-basilika, wat openbare besigtiging op die Sint Petrus-plein moontlik maak. Volgens sy wense sal Franciskus Saterdag begrawe word in die Basilika van Santa Maria Maggiore in Rome, eerder as op die tradisionele begraafplek onder die plein. Die 88-jarige-pous is Maandag dood na […]
# Pope Francis’s body will lie in state at St. Peter’s Basilica, allowing public viewing today at St. Peter’s Square. Per his wishes, Francis will be buried at the Basilica of Santa Maria Maggiore in Rome on Saturday, rather than the traditional site beneath St. Peter’s. The 88-year-old Pope passed away on Monday after suffering […]
# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie sal vandag in Pretoria na die kantore van die Nasionale Tesourie, die Departement van Basiese Onderwys, en die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding in Pretoria ‘n optog hou. Die vakbond betoog teen aanhoudende begrotingsinperkings, wat hy sê die onderwysstelsel verlam en leerders se reg op kwaliteitonderrig skend. Nomusa Cembi […]
# The South African Democratic Teachers’ Union will march to the offices of National Treasury, the Department of Basic Education, and the Department of Higher Education and Training in Pretoria today. The union is protesting against ongoing budget cuts, which it says are crippling the education system and violating learners’ right to quality schooling. SADTU’s […]
# Rugby: Die Cheetahs het Tielman Nieuwoudt in hul span verwelkom. Die sterk loskopstut, ‘n produk van Grey College in Bloemfontein, het sedert 2022 die Blou Bulle en die Bulle verteenwoordig en sal amptelik by die Cheetahs aansluit voor hierdie jaar se Curriebekerreeks wat in Julie begin. Nog goeie nuus vir die Cheetahs se getroue […]
# Rugby: The Cheetahs have welcomed Tielman Nieuwoudt to their squad. The powerful loosehead prop is a product of Grey College in Bloemfontein. Nieuwoudt has represented the Blue Bulls and Bulls since 2022 and will officially join the Cheetahs ahead of this year’s Currie Cup in July. More good news for the Cheetahs faithful is […]
# Die polisie en die Presidensiële Beskermingseenheid het ‘n ondersoek van stapel gestuur nadat daar op adjunkpresident Paul Mashatile se amptelike voertuig geskiet is. Mashatile het teruggekeer van ’n vergadering van die ANC se nasionale uitvoerende komitee toe daar ‘n paar weke gelede op sy konvooi in Boksburg, naby die N12, geskiet is. Mashatile het […]
# President Cyril Ramaphosa sê as kerkhoof en wêreldwye figuurlike leier, het pous Franciskus ‘n beskouing van insluiting, gelykheid en sorg vir gemarginaliseerde individue en groepe bevorder. Die eerste Latyns-Amerikaanse leier van die Rooms-Katolieke Kerk, is gisteroggend op 88-jarige ouderdom oorlede. Hy is onlangs uit die hospitaal ontslaan ná weke se behandeling vir longontsteking. Ramaphosa […]
# Police and the Presidential Protection Unit have launched an investigation after deputy president Paul Mashatile’s official vehicle was shot at. Mashatile was returning from an ANC national executive committee meeting when his convoy was shot at in Boksburg, near the N12, a few weeks ago. Speaking to the media over the weekend, Mashatile says […]