# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke gaan volgende week ‘n ekologiese, beheerde brand in Onder-Tokai in die Tafelberg Nasionale Park uitvoer. Die brand word beplan as deel van die park se Geïntegreerde Brandbestuursplan en sal beheer word om te verhoed dat dit na nabygeleë woongebiede versprei. SANParke se woordvoerder, Charles Phahlane, sê dit is noodsaaklik om alle komponente van biodiversiteit in die park te bewaar as deel van die park se status as Wêrelderfenisgebied:
Tafelberg Nasionale Park gaan voorgeskrewe ekologiese, beheerde brand in Onder-Tokai doen [KLANK]
ENG CharlesonTokai