# Die Stad Kaapstad sê noodsaaklike voorbereiding word gedoen om oorstromings in die winterreënseisoen te voorkom en watergehalte te verbeter. Die metro se riviere, kanale en waterweë word reg deur die jaar herstel en in stand gehou. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê as deel van die 2024/2025-voorkomingsprogram is 2,64-miljoen-rand belê in verskeie ingrypings in Table View: