# Die Taakspan vir Politieke Moorde in Gauteng het nog twee verdagtes in hegtenis geneem vir bedrog, diefstal en peuter met noodsaaklike infrastruktuur by die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit. Die twee is in Vanderbijlpark gearresteer en is verbonde aan die Inkomste- en Elektriese Departemente. Nasionale Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê dit bring die aantal verdagtes wat in hegtenis geneem is, op sewe te staan. Sy sê hulle verskyn vandag in die Vanderbijlpark Landdroshof:
Taakspan vir Politieke Moorde in Gauteng arresteer nog twee Emfuleni munisipale werknemers [KLANK]
ENG MatheONEmfuleniFraud