# Swem: Pieter Coetzé van Suid-Afrika het tweede geëindig in sy halfeind-uitdun van die 100-meter-rugslag op die Wêreld-watersportkampioenskap in Singapoer. Hy het in die derde vinnigste tyd gekwalifiseer vir môre se eindronde. Catherine van Rensburg het vroeër 26ste klaargemaak in die moordende een-duisend-500-meter-vryslag en Matthew Sates was 32ste in die 200-meter-vryslag.
Swem: Coetzé dring deur na eindronde van 100-meter rugslag op Wêreldkampioenskap