# Die Kommunistiese Party van Swaziland doen ‘n beroep vir omvattende politieke verandering om ware demokrasie te vestig en die regte van alle burgers in Eswatini te verseker. Die party het gister 52 jaar van die berugte 1973-bevel herdenk wat politieke partye verbied en koning Mswati III se absolute monargie tot stand gebring het. Die party se internasionale sekretaris, Simphiwe Dlamini, sê dit is noodsaaklik dat partye en media ontban word vir die bevordering van ‘n demokratiese omgewing. Hy voeg by burgers moet hul politieke sienings kan lug sonder die vrees van vergelding:
Swaziland se Kommunistiese Party vra die vestiging van ware demokrasie in Eswatini [KLANK]
ENG SimphiweonPoliticalChange