Skip to content

Swaar sneeuval raak steeds verskeie Oos-Kaapse paaie [KLANK]

# Die Oos-Kaapse Vervoerdepartement sê die N2-hoofweg tussen KwaBhaca en Kokstad is die jongste toevoeging tot verskeie paaie wat met ‘n dik sneeukombers bedek is. Die snelweg kan binnekort vir verkeer gesluit word as toestande nie verbeter nie. Die departement se woordvoerder, Unathi Binqose, sê swaar sneeuval kom steeds op die R-58 na Elliot by die Barkley-pas voor wat die pad baie glad maak. Hy sê die pad is onder streng toesig van verkeersbeamptes vir ligte voertuie oop:

ENG UnathionHeavySnowfall