Skip to content

Swaar donderstorms en vloedwaarskuwings uitgereik vir Limpopo die week [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n ernstige waarskuwing uitgereik vir dele van Limpopo vir vandag en môre. Inwoners kan swaar donderstorms, sterk rukwinde, en vloede in sommige laagliggende gebiede verwag. Die woordvoerder van die Provinsiale Department van Vervoer en Gemeenskapveiligheid, Tidimalo Chuene, moedig motoriste aan om versigtig te bestuur, oorstroomde paaie en brûe te vermy,  en om op die uitkyk te wees vir puin en bome wat omgewaai het:

 

ENG ChueneOnSevereWeather