# Suid-Afrikaners word versoek om te waak teen die nuwe COVID-19-variant, Nimbus, wat vinnig in die VSA, Asië en Europa versprei. Nimbus, wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie as ‘n variant geklassifeer is wat gemonitor word, toon hoë oordraagbaarheid en nuwe mutasies. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika waarsku Shabir Madhi van die Wits Mediese Skool dat hoewel entstowwe effektief bly, is daar steeds kommer oor beperkte toegang vir hoërisiko-individue in Suid-Afrika:
Suid-Afrikaners word gewaarsku teen nuwe COVID-19-variant wat wêreldwyd versprei [KLANK]
ENG-MadhiOnCovid