# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Indiensneming en Arbeid moedig landsburgers, georganiseerde arbeid, sakegroepe, burgerlike organisasies en ander belanghebbendes aan om skriftelik kommentaar te lewer oor die Wysigingswetsontwerp op Indiensnemingsdienste. Die wetsontwerp stel wysigings voor aan die Wet op Indiensnemingsdienste van 2014 om die regulering van buitelanders se indiensneming te versterk en ʼn wetgewende raamwerk te skep vir arbeid-migrasie. Die komiteevoorsitter, Boyce Maneli, sê die sperdatum vir openbare kommentaar is ses November:
Suid-Afrikaners aangemoedig om voor sperdatum kommentaar te lewer op Wetsontwerp op Wysiging van Indiensnemingsdienste [KLANK]
ENG ManeliONDeadlineBil