# Die regering doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om dié week hulle weer toe te wy aan die bou van ‘n kindervriendelike land. Die week is Nasionale Kinderbeskermingsweek met die tema Working together in Ending Violence Against Children. Die regering se woordvoerder Nokululeko Mtshali, sê die beskerming van kinders teen geweld, uitbuiting en misbruik is nie net ‘n basiese waarde nie, maar is ook ‘n verpligting soos vervat in Artikel 28 van die Grondwet:
Suid-Afrikaners aangemoedig om hulle weer te verbind tot bou van kindervriendelike land [KLANK]
ENG NokululekoonChild-Friendly