# Die Stad Kaapstad sê privaat ontwikkelaars wat in die afgebakende Stedelike Ontwikkelingsones belê en voldoen aan voorwaardes van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, sal tot in Maart 2030 in aanmerking kom vir belastingaansporings. Die Stedelike Ontwikkelingsone moedig die privaat sektor aan om in kommersiële en wooneiendomme in middestad-gebiede te belê en dit te ontwikkel. Die onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Ruimtelike Beplanning en die Omgewing, Eddie Andrews, sê hierdie inisiatief is uiters belangrik om privaat belegging te lok:
Suid-Afrikaanse Inkomstediens brei aansporings uit vir hernuwing in Kaapstad se Stedelike Ontwikkelingsone [KLANK]
ENG EddieonZone