Skip to content

Suid-Afrika verbeter sy posisie op die wêreldmededingendheidsranglys [KLANK]

# Die Instituut vir Bestuursontwikkeling en Produktiwiteit SA het aangekondig Suid-Afrika het sy posisie in die 2026 Wêreldmededingendheidsjaarboek verbeter en is tans 54ste uit 70 ekonomieë wat beoordeel is, vergeleke met 64ste in 2025. Produktiwiteit SA se statistikus, Juliet Mashabela, sê die verbetering dui op vordering in verskeie sleutelgebiede, insluitend regeringsdoeltreffendheid, sakevertroue en infrastruktuurbestuur. Sy voeg egter by beduidende strukturele uitdagings demp steeds die land se mededingendheid en ekonomiese prestasie:

ENG MashabelaONRanking