# Die Departement van Gesondheid het die aankoms verwelkom van die eerste besending van die MIV-voorkomende medisyne Lenacapavir in Suid-Afrika. Die besending sluit 37-miljoen-920 dosisse van die sesmaandelikse inspuiting in, wat na verwagting sal help om nuwe MIV-infeksies, veral onder hoërisikogroepe, te voorkom. Foster Mohale van die departement sê die medisyne sal help om nuwe MIV-infeksies te bekamp en help om Vigs teen 2030 as ‘n openbare gesondheidsbedreiging te beëindig:
Suid-Afrika ontvang eerste besending nuwe MIV-voorkomingsmedisyne [KLANK]
ENG MohaleOnFirstBatch