# Suid-Afrika bied die eerste keer die konferensie van die Internasionale Forum van Terreur-risikoversekeringsgroepe aan. Die byeenkoms in die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum is gereël deur die Suid-Afrikaanse Spesiale Risikoversekeringsvereniging, Sasria. Dit bring 12 lande saam om globale risiko-veerkragtigheid te bespreek. Sasria se uitvoerende hoof, Mpumelelo Tyikwe, sê dit sluit uitdagings soos geopolitieke veranderinge, kuberbedreigings en klimaatsverandering in:
Suid-Afrika bied Internasionale Forum van Terreur-risikoversekeringsgroepe in Kaapstad aan [KLANK]
ENG-TyikweOnConference