Skip to content

Substasie-brand veroorsaak verskeie kragonderbrekings in dele van Tshwane [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê verskeie dele van die stad is sonder elektrisiteit ná ‘n brandvoorval by die Waltloo-substasie waar die transformator net ná middernag aan die brand geslaan het. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê dié voorval het daartoe gelei dat die krag by die Rooiwal-, Pyramid-, Phumulani-, Waltloo- en Koedoespoort-substasies uitgeskakel het en kragonderbrekings kom tans in hul toevoergebiede voor:

ENG LindelaonSubstation