Skip to content

Studente-organisasie eis minister van Hoër Onderwys se onmiddellike verwydering [KLANK]

# Die president van die studente-organisasie Sasco, Alungile Kamtshe, sê die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, het versuim om die departement se basiese verantwoordelikhede na te kom. Sasco het gister die ministerie, die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente en die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid op ‘n nuuskonferensie bespreek. Kamtshe sê die huidige studentekwessie is regstreeks as gevolg van swak bestuur:

ENG KamtsheonRemoval