# Die Stad Kaapstad reageer op oorstromings in verskeie gebiede, insluitend Parkwood, Imizamo Yethu, Hangberg en Overcome-hoogte. Vloedhulp-pakkies is aangevra in informele nedersettings soos Lwandle, Macassar en Khayelitsha. Die Ramprisikobestuur se woordvoerder, Sonica Lategan, sê twee kanale het oorstroom, wat wydverspreide verspoelings in strate veroorsaak. Sy versoek inwoners om hierdie gebiede en waterweë te vermy vir hul eie veiligheid:
Strate verspoel en kanale loop oor met kouefront in Kaapstad wat vererger [KLANK]
AFR LateganOnSafety