Skip to content

Straatsdiensvakbond sê OPOD moet versterk word

# Die Verenging van Staatsamptenare verwelkom die inhegtenisneming van verskeie verdagtes, insluitend senior wetstoepassingsbeamptes, in verband met ‘n rooftog van edelstene ter waarde van 15-miljoen-rand. Claude Naicker van die vakbond sê die deurbraak beklemtoon die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat se rol in die bekamping van korrupsie. Naicker het gevra grondwetlike onafhanklikheid vir OPOD en het Nasionale Tesourie om bykomende befondsing gevra om die ondersoek- en toesigvermoëns van die direktoraat te versterk:

ENG NaickerOnIPID