Skip to content

Stigter van Tax Justice SA onversetlik ná beweerde dreigemente wat in hofstukke blootgelê is [KLANK]

# Tax Justice SA se stigter, Yusuf Abramjee, sê hy sal nie geïntimideer word ná beweerde dreigemente teen hom voor die Madlanga-kommissie nie. Hofstukke bevat glo WhatsApp-boodskappe verbind aan die geskorste adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, en die tabak-sleutelfiguur, Mohamed Sayed, ná Abramjee se bewerings oor onwettige sigarethandel. Hy sê dit beklemtoon die omvang van georganiseerde misdaad wat verband hou met die onwettige tabak-ekonomie, en beloof om steeds korrupsie te ontbloot:

ENG AbramjeeOnThreats