Skip to content

Steun vir DA in Wes-Kaap styg ná oorwinning in Stellenbosch Wyk 9 [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die oorwinning in die tussenverkiesing-uitslag in Stellenbosch Wyk nege. Die DA-lid, Tertuis Simmers, sê steun vir die party het in die tussenverkiesing gegroei vanaf 73,6-persent in 2024 tot 94,7-persent in dié week se tussenverkiesing. Hy sê hulle is innig dankbaar teenoor elke kieser wat hul vertroue in die DA geplaas het, en voeg by kiesers se steun versterk die party se vasberadenheid om voort te gaan met goeie leierskap:

AFR TertuisonByElections