# Johannesburg Water sê stelsels is besig om te herstel nadat die eerste fase van Rand Water se instandhouding afgehandel is. Tegniese spanne hou kleppe dop en bloei stelsels om vertragings tydens die herstelproses te voorkom. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê watervoorsiening in die betrokke gebiede soos dele van die Kommando-stelsel, South Hills en Crown Gardens, sal na verwagting binne drie tot vyf dae normaal funksioneer:
Stelsels besig om te herstel na voltooiing van Rand Water se eerste fase instandhouding [KLANK]
ENG ShabalalaONMaintenance