Skip to content

Steenhuisen sê hy oorhandig die leierskap met volle vertroue [KLANK]

# Die uittredende DA-leier, John Steenhuisen, sê hy is geweldig trots op wat hy bereik het, en voeg by dat hy sy sending volbring het. Hy het sy laaste boodskap as leier gebring by die party se verkiesingskongres wat tans in Midrand, Gauteng, aan die gang is. Steenhuisen, wat in Februarie aangekondig het dat hy nie vir ‘n derde termyn sou staan ​​nie, sê hy gee die leisels met geweldige trots en volkome vertroue oor:

ENG SteenhuisenOnFoundation