# Meer as 1,5-miljoen huisbrake is in die 2025/2026-boekjaar aangeteken, met meer as een-miljoen huishoudings wat geraak is. Die opname toon diefstal van persoonlike besittings was die algemeenste misdaad en het sowat 1,2-miljoen mense geraak met rooftogte op straat die tweede algemeenste. Risenga Maluleke van Statistiek Suid-Afrika sê die verslag toon slegs 38-persent van mense voel veilig genoeg om snags alleen in hul woonbuurte te stap, vergeleke met 81-persent gedurende die dag:
Statistiek SA sê huisbrake raak meer as 1-miljoen huishoudings [KLANK]
ENG MalulekeOnHousebreaking