Skip to content

Starmer sê Straat van Hormoes se heropening is nie eenvoudig nie en sal tyd vat [KLANK]

# Die Verenigde Koninkryk se eerste minister, Keir Starmer, sê die ekonomiese uitwerking van die oorlog in die Midde-Ooste sal langer duur as die konflik self. Starmer en die Franse president, Emmanuel Macron, hou hierdie week ʼn leiersberaad om vrye deurgang te verseker in die seestraat waarlangs ʼn groot deel van die wêreld se olie- en gasvoorraad vervoer word. Hy sê hy wil die belangrike seeweg heropen sodat energiepryse so gou as moontlik kan daal:

ENG StarmerOnStrait