# Die Britse eerste minister, Keir Starmer, sê hy gaan nie toegee aan druk van president Donald Trump om by Amerika en Israel se oorlog teen Iran aan te sluit nie. Trump kritiseer Starmer omdat hy geweier het om deel te neem toe die oorlog in Februarie begin het. Trump dreig ook om die bepalings van die handelsooreenkoms tussen Amerika en die Verenigde Koninkryk te verander. Starmer het aan die Laerhuis gesê dis nie in Brittanje se belang om by die oorlog betrokke te raak nie:
Starmer sê hy gaan nie toegee aan Trump se druk oor die Iran-oorlog nie [KLANK]
ENG StarmerOnConflict