Skip to content

Stalwart’s Foundations vra vir inklusiewe nasionale dialoë om Suid-Afrika se sosiale uitdagings aan te spreek

# Die Stalwart’s Foundations Forum doen ‘n beroep vir inklusiewe, eerlike nasionale dialoeë om Suid-Afrika se aanhoudende uitdagings soos werkloosheid, armoede en ongelykheid aan te spreek. Thulasizwe Makhanya van die forum vra vir werklike skakeling tussen generasies, politieke agtergronde, en gemeenskappe. Dit sluit onder andere die stigtings van Moses Kotane en Lilian Ngoyi in. Die Vryheidsfront Plus weier om deel te neem en die MK-party gaan ook nie daar wees nie, en veroordeel die nasionele dialoog as ‘n duur politieke foefie.