Skip to content

Stad Tshwane verwelkom uitspraak oor 2019 Rooiwal-watersuiweringsaanleg-tender

# Die Stad Tshwane verwelkom die Hooggeregshof in Pretoria se uitspraak oor die 2019 Rooiwal-watersuiweringsaanleg-tender. Die hof het ʼn besluit om ʼn tender vir die aanleg se opgradering aan die konsortium Blackhead Consulting, NJR Projects en CMS Water Engineering toe te ken, ongeldig verklaar. Die hof het beslis die maatskappye moet die wins uit die kontrak aan die metro terugbetaal. Burgemeester Nasiphi Moya sê kontrakte wat deur onetiese en onregmatige prosesse toegeken word, ondermyn dienste en bestuur.