Skip to content

Stad Tshwane verskerp planne om landelike gemeenskappe te ontwikkel [KLANK]

# Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya sê die metro verskerp sy ontwikkelingsplanne in landelike gemeenskappe soos Rooiwal, Winterveldt, Sokhulumi en Bronkhorstspruit. Moya sê hulle het met die Nasionale Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling geskakel om spertye vas te stel vir die ontwikkelingsdoelwitte vir Winterveldt se landelike gemeenskap:

ENG NasiphionCommunities