Skip to content

Stad Tshwane verskerp optrede teen onwettige waterverbindings [KLANK]

# Die Stad Tshwane verskerp sy bedrywighede om onwettige waterverbindings uit te skakel, wat die bestendigheid van die munisipale watervoorsieningsnetwerk steeds ondermyn. In ‘n onlangse veldtog tot verordeningstoepassing het die streek se Water- en Sanitasie-span nege ongemagtigde verbindings ontkoppel. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die span het ook meer as 200-meter se onwettig geïnstalleerde pype verwyder van ‘n verspreidingslyn wat die Ga-Rankuwa-nywerheidsgebied voorsien:

ENG LindelaonGa-Rankuwa