# Die Stad Tshwane waarsku werksoekers oor ‘n vals advertensie van ‘n pos vir ‘n bode wat op sosiale media sirkuleer. Die bedrieglike boodskap beweer dat die metro op soek is na ‘n toegewyde en professionele bode om bedrywighede binne Tshwane se Groep Menslike Kapitaalbestuursafdeling te ondersteun. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê hulle adverteer geen vakatures op sosiale media nie, aangesien alle wettige werksgeleenthede in die koerante en op Tshwane se amptelike webwerf geplaas word:
Stad Tshwane sê vakature vir ‘n bode op sosiale media is vals [KLANK]
ENG LindelaonScam